Vir elke kwartaal is daar LEESBEGRIP, MONDELING, SKRYFWERK, KOMMUNIKASIE, FUNKSIONELE TAAL en WOORDESKAT. Reëls word voor elke nuwe taalstruktuur gegee. Alle taalstrukture word gedek, gevolg deur eenvoudige oefeninge, geskik vir elke graad. Leerders word in elke tema aan nuwe woordeskat en taalstrukture en –konvensies blootgestel. Om die werk genotvoller te maak, word woordeskat deur middel van blokraaisels, woordblokke, geskommelde letters en speletjies aangebied.

NOU VOLKLEUR!

Daar is ‘n onderwysgids vir elke Laduma boek.

Laduma Boek 1
Graad 8

R160.00 excl VAT
R184.00 incl VAT

Laduma Boek 2
Graad 9

R160.00 excl VAT
R184.00 incl VAT

Laduma Boek 3
Graad 10

R160.00 excl VAT
R184.00 incl VAT

Laduma Boek 4
Graad 11

R160.00 excl VAT
R184.00 incl VAT

Laduma Boek 5
Graad 12

R160.00 excl VAT
R184.00 incl VAT

Every term includes COMPREHENSION, ORAL, WRITING, COMMUNICATION, FUNCTIONAL LANGUAGE and  VOCABULARY.  Rules are explained before each new language concept.  All language concepts are covered, followed by simple exercises, relevant for each grade.  In each theme, learners are exposed to new vocabulary, language structure and concepts.   To maximise enjoyment of learning, vocabulary is presented in crosswords, word searches, scrambled letters and games.

NOW IN FULL COLOUR!

Each Laduma book has a corresponding teacher’s guide.

Afrikaans Werkboeke distributes books published by Studiepret.